RADIO AFRIKAANS  
U ontspanne luisterstasie  
Radio Afrikaans , U lekker Luister Stasie !!!! 
 
 
Home
Print this pageAdd to Favorite

Nuwe Nuus: Indien U enige   gebeurtenisse in u omgewing het laat weet ons en ons sit dit hier op

Please Upgrade Your Flash Player

Get Adobe Flash player

 


Welkom by Radio Afrikaans ,Ons poog om vir U die beste musiek  te maak sodat julle kuier by ons genotvol gaan wees.Kom kuier vir ons ,
op ons Facebook Blad en deel in die grappe ,samesyn en omgee. Ons gesels ook saam in die Toktokkie Kletsgroep  by www.toktokkie.co.za
 
U Platejoggies is Genie Jacobs in Windhoek Namibie en Andre Rheder in Vryheid Suid Afrika.

Indien U belangstel om saam uit te saai en deel te wees van ons 4 jaar wen resep skakel vir Genie of Andre en word deel van ons wenspan.
 
 
 
Afrikaanse Musiek 
Direkte Skakels: