Aktiwiteite
Tuis Belangstellings Aktiwiteite Foto Album Ons was daar Skakels Luister Kontak ons Besoekersblad Radio Afrikaans

 

Agtergronde
Gebedjies
Kleur my in
Knip en plak
Kaartjies
Screensavers
Speletjies

Aktiwiteite


Prentjies om in te kleur


Kies 'n prentjie uit ons databasis, druk hom op jou drukker en kleur hom in.

Jy kan ook prentjies dan vir Oom Riaan terug stuur by riaan@radioafrikaans.net, waarna hulle weer hier op die net geplaas sal word vir almal om te besigtig.

 


Knip, plak en kleur in


Kies 'n prentjie uit ons databasis, druk hom op jou drukker en knip hom uit, plak hom aan mekaar en kleur hom in.

 


Maak jou eie persoonlike kaartjies


Kies 'n prentjie uit ons databasis, druk hom op jou drukker en gee hom vir iemand spesiaal, of gebruik hom sommer vir daardie volgende uitnodiging.

 


Screen Savers vir die jongspan


Kies 'n leer uit ons databasis, en installeer.

 


Gebedjies vir die jongspan


Kies 'n leer uit ons databasis, en installeer.

 


Agtergronde


Hier is sommer baie prentjies wat julle kan gebruik as agtergronde op julle rekenaars, of sommer vir 'n groot verskeidenheid ander idees.

Laat weet sommer vir Oom Riaan wat julle daarmee aanvang.

 


Speletjies om te speel


Kies 'n leer uit ons databasis, en installeer.

Ons is nog op soek na interresante aanlyn speletjies vir die jongspan.  Indien julle weet van sulke speletjies en aktiwiteite was ons hier kan loots, laat weet my asb by riaan@radioafrikaans.net