
Hierdie is 'n nuwe blad wat ons begin het in samewerking met Radio Afrikaans, waar ons ou bekende Boererate asook gewilde resepte met julle wil deel
Indien jy 'n paar het wat jy graag hier geplaas sal wil sien, is jy welkom om Marissa te e-pos by rateenresepte@radioafrikaans.net
Ons het geen probleem indien jy die rate en resepte wat hier geplaas word wil aflaai en aanstuur na familie en vriende nie, maar veroek wel dat jy asb jou eie gewilde resepte en rate met ons sal deel.
In plaas daarvan om die resepte en rate af te laai en dan aan jou adreslys te stuur, stuur a skakel van die blad na hulle en laat hulle self kom kyk wat hier aan die broei is.
Jy is tans besoeker no:
aan hierdie blad sedert die loots op Saterdag 13 Februarie 2010
Maklike manier om ons te kontak:
| Formmailer |