
Hier volg 'n hele e-boek oor Boereratewat ons op die Internet opgespoor het. Onthou dat jy Adobe Acrobat Reader nodig om dit oop te maak, wat jy hier kan gaan aflaai.
Boererate e-boek (geplaas met die vriendelike vergunning van Peter Thomas van www.peterjasie.co.za)
Wenk ~ as jy iets oor die kole rooster en jy wil die gereg van bo laat bruin word, bedek dit met ‘n vel Hulett Heavy weight Foelie en skep ‘n lagie warm kole bo-op. Loer nou en dan onder die foelie in om te sien of die regte kleur verkry is en lig net die foelie met kole en al af wanneer die kos gereed is